Die Primêre Skool Naudeville leerders het uitstekend gevaar by die Expo
ADVERTISEMENT
Die Primêre Skool Naudeville leerders het uitstekend gevaar by die Eskom Expo 12 Augustus by CUT in Welkom!
- Karlien van Jaarsveld Goud en Kategorie wenner.
- Hanno van Jaarsveld Goud en kategorie wenner
- Mariandri Eloff Silwer
- Liezel du Plessis Silwer
Baie baie geluk!










