Radikale Redenaars prestasie vir Primêre Meisieskool Oranje
ADVERTISEMENT
Op 19 Oktober, het die Nasionale finaal van die Radikale Redenaars te Laerskool Concordia, Boksburg plaasgevind. Primêre Meisieskool Oranje eendjies het geskitter by die geleentheid en die uitslae is as volg:
- Nea Cloete Gr.3 is aangewys as naaswenner vir haar English First Additional Language redenaars toespraak.
- Emma Jacobs Gr.4 behaal ‘n 4de plek vir Afrikaans Lees – Prosa.
- Mia Jacobs Gr.6 behaal ‘n 4de plek vir English Reading – Prose.
OMS is uiters trots op die eendjies!
Nea Cloete
Emma Jacobs
Mia Jacobs










