Parys Primêre Skool Redenaars
ADVERTISEMENT
Vier leerders van Parys Primêre Skool, het deurgedring na die Vrystaat se semi-finale ronde van ATKV-Redenaars. Baie geluk aan hierdie leerders!
Carli de Jager
Karlien Joubert
Reuben de Jager
Jessie Joubert










