AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News
Home›Regional News›Northern Cape›Hoërskool Martin Oosthuizen›Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Martin Oosthuizen se hoofseun vir 2022

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Martin Oosthuizen se hoofseun vir 2022

By Andreneza Damonse
17th January 2022
1188
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Martin Oosthuizen se hoofseun: Renier Ferreira

Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien baie daarna uit om na 2 jaar, (hopenlik) so ‘n normaal as moontlike skooljaar te kan hê. Ek hoop ook van harte dat ons weer ons sport- en kultuurtoer kan onderneem en interskole kan aanbied.

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? My sterkpunte is my sistematiese en doelgerigte manier van werk. Ek is ook ‘n positiewe persoon wat altyd die glas as half vol sien. My swakpunte lê daarin dat ek ongelooflik krities is op myself en ander en dat ek ‘n ongelooflike lelike handskrif het.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sal graag ‘n nog groter betrokkenheid onder ons leerders wil hê. Ons is ‘n klein skool in die ware sin van die woord (ons was vanjaar 245-leerders) en hier kan een leerder se deelname werklik ‘n enorme verskil aan die aktiwiteit maak.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ons unieke samestelling van akademiese sowel as ‘n landbouskool. Ek geniet ook die feit dat, omdat ons ‘n klein skool is, ons as skool mekaar werklik ken. Ons het ook ‘n ongelooflike onderwyserskorps wat meer doen as wat van hulle verwag word en ongelooflik omgee vir die leerders.

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Dit sal vir my ongelooflik lekker wees om my matriekjaar met ‘n gemiddelde A-simbool te kan afsluit. Ek hoop ook om weer opgeneem te word in ‘n Cravenweekspan.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Hou moed en vra as jy hulp nodig het. Kommunikasie is baie belangrik en daardeur kan ‘n mens baie probleme verhoed en oorkom.

Wie is jou rolmodel? Oprah Winfrey.

Wat is jou planne vir na skool? Ek wil baie graag na skool verder studeer in ‘n wingerdbou/plantstudierigting. Daarom is my oog op Elsenburg of die Universiteit van Stellenbosh vir verdere studies. 

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Iron Man – sy intelligensie en geld maak hom die superhero wat hy is.

Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry op… die gholfbaan saam met my pa en broer, besig om gholf te speel.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Cameron Diaz.

Kies een:

  • Netbal, Rugby, krieket of hokkie? Rugby 
  • Cappuccino, warm sjokolade of tee? Tee
  • Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Braai saam met vriende
  • Vir ure lank jou gunsteling TV-Reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon? Vir ure lank my gunsteling TV-Reeks kyk.
  • Andriod of iOS?  Andriod

 

Tags2022 AWSUM Couch interview
Previous Article

Op die AWSUM rusbank met Langenhoven Gimnasium ...

Next Article

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Driehoek ...

Share:

Related articles More from author

  • BloemfonteinFree StateHoërskool SentraalRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Sentraal se hoofdogter vir 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse
  • HighveldHoërskool HoogenhoutMpumalangaRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hoogenhout se hoofdogter vir 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapePearson High SchoolPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Pearson se hoofdogter vir 2022

    12th April 2022
    By Andreneza Damonse
  • Gauteng JohannesburgHoërskool RandburgRandburg Linden NorthcliffRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Randburg se hoofdogter vir 2022

    12th April 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool DouglasNorthern CapeRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Douglas Gekombineerd se hoofdogter vir 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse
  • Elkanah HouseRegional NewsTable Bay and MelkbosWestern Cape

    On the AWSUM couch with Elkanah House High School’s Deputy Head Girl for 2022

    22nd February 2022
    By Andreneza Damonse

  • Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Bellville-Noord is 75 jaar oud vanjaar

  • Breede ValleyHoërskool GoudiniRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Goudini leerders neem deel aan die Talento sangkompetisie

  • East RandGauteng JohannesburgJacaranda AcademyRegional News

    Jacaranda Academy learners showcased their incredible talent and innovative spirit

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us