Hoërskool Goudini leerders neem deel aan die Talento sangkompetisie
ADVERTISEMENT
Ses van Hoërskool Goudini leerders het deelgeneem aan Talento sangkompetisie. Anke Maritz, Ancois Minnies, Jayla Stadhouer, Gilberto Pietersen, Lezario Biegenaar en Caleb Jacobs. ( Laasgenoemdes nie op foto). 4 van die leerders is deur na die volgende rondte wat die 24ste Mei, 25ste Mei en 1 Junie in Bellville gaan plaasvind.










