HTS Drostdy Talento-Sangkompetisie deelnemers vaar uitstekend
ADVERTISEMENT
Semi-Finaal ‘n Groot groep van HTS Drostdy koorlede het onder leiding van juf. Hanlie Bruyns vir die Talento-sangkompetisie ingeskryf. Nog drie ander leerders, wat sanglesse by ander afrigters neem, het ook ingeskryf. Twee het reeds verlede naweek aan die semi-finaal in hul afdelings deelgeneem terwyl die res almal aan die semi-finaal gaan deelneem. Ons wens hulle alle sterkte toe!










