Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder behaal Vrystaat hokkie se o.21 Vrouespan
ADVERTISEMENT
Provinsiale Hokkieprestasie: Carli Oosthuizen (Gr.12) is gekies vir die Vrystaat-hokkie se o.21 Vrouespan wat in die Kaap gaan deelneem. Trekkertrots!
Carli Oosthuizen










