Laerskool Truida Kestell werk vir hulle jaarlikse Sangfees
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell is hard aan die werk vir hulle jaarlikse Sangfees produksie en die tema vir 2024 is Sing 2. Van die hoofkarakters het vir 3 dae opnames in Bloemfontein by Andre’s DJ recording studio gaan maak! Hierdie is ‘n asemrowende geleentheid vir die leerders.

Zian Schwim (11) Grade 5 learner as Clay Calloway

Charl Naude (12) grade 6 as Darius and Anru Steyn (13) grade 7 as Johnny

Lana Meyer (12) grade 6 as Rosita and Lume Rademeyer (13) grade 7 as Ash.

Left to right, back: Igna van der Riet, Lume Rademeyer, Lana Meyer. Middle: Lerato Tshabalala, Mrs Janine Scheepers, Mikayla Landmann, Charl Naude, Mrs Bernette Erasmus. Front: Anru Steyn, Me Nilene Groenewald and Zian Schwim.









