Laerskool Bakenkop leerder presteer in Nasionale sangkompetisie
ADVERTISEMENT
Mieke du Preez ‘n Gr. 6 leerder van Laerskool Bakenkop is nog een van die uitmuntende sangers. Sy is by die onlangse Legends of Arts se Nasionale sangkompetisie onder die Top 5 van die volgende kategorieë:
- 4 Populars Gr. 6 en Gr. 7
- 2 Gospel, Praise and Wordship Gr. 6 en Gr. 7
- 2 English (Open) Gr. 6 en Gr. 7










