Hoërskool Richardsbaai maak skoonskip by EG Jansen Redenaars
ADVERTISEMENT
Hoërskool Richardsbaai maak skoonskip by EG Jansen Redenaars!!!Baie geluk aan ons Senior en Junior Redenaarspanne wat stof in die oë van die hele NATAL geskop het. Baie GELUK aan Ewald Futcher en Leandri van der Sandt (Juniors) en Anton Meyer en Jané Stachan (Seniors) wat vir 9 skole in Natal gewys het waar Dawid die wortels gegrawe het!!















