Lucas Meyer Primêre Skool spog met die onder 11 krieketspan
ADVERTISEMENT
Die onder 11 krieketspan het aan die NKZN Krieketliga deelgeneem.Het ‘n baie goeie seisoen gehad en uitstekende krieket gespeel. LMS eindig in die 2de plek na ‘n naelskraap wedstryd wat ons teen Huttenpark verloor het.












