Worcester Primêre Skool leerders verkies tot die Kaapse Wynland Stoeispan
ADVERTISEMENT
Jacques Geldenhuys, Rhyann Richards en Jean Luff van Worcester Primêre Skool is verkies tot die Kaapse Wynland Stoeispan. Hulle neem 9-11 Oktober deel aan die SA Jeug & Presidente Kampioenskappe.










