Hoërskool Cradock leerders gekies vir Oos-Kaap netbal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Cradock. Die leerders was gekies om die Oos-Kaap te teenwoordig by die “all ages” netbaltoernooi wat 26-29 Junie in Boksburg plaasvind.
Ons is baie trots op julle!
Foto van links na regs: Me-Kaylen Ruiters, Bianca Duvenage, Janke Pressly en Shani Coetzee.










