Hoërskool Fichardtpark netbalharte klop trots blou
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan drie van ons Hoërskool Fichardtpark netbalspanne wat vandag tydens die Bloemfontein Skole-liga semi-finale hul onderskeie wedstryde gewen het en na die finale deurgedring het.Ons is trots op julle!
- 0.15 B WEN teen Sentraal 0.15 19 – 17
- 0.15 A WEN teen Jim Fouché 21 – 16
- 0.14 A WEN teen Eunice 30 – 3.














