Hoërskool Eldoraigne landloopdogters wen die B-Liga
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Eldoraigne landloopdogters met ’n ongelooflike seisoen. Julle harde werk en deursettingsvermoë is beloon by die GNSSLL-prysuitdeling:
- Senior dogters – eerste plek (B-Liga)
- Junior dogters – tweede plek (B-Liga)
Hiermee word Eldoraigne se dogters aangewys as wenners van die Landloop B-Liga! Ons is trots op julle en sien met opgewondenheid uit na die A-Liga in 2026 – ons is gereed!










