Laerskool Oranje-Noord Superspar Kalahari Mall o.13A-netbaldogters eindig as nommer 1 in die Noord-Kaap
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Oranje-Noord Superspar Kalahari Mall o.13A-netbaldogters eindig as nommer 1 in die Noord-Kaap. Ons is ongelooflik trots op hierdie dogters! Baie geluk en sterkte met julle voorbereiding vir die SA’s wat vanjaar in Randburg plaasvind.
Voor: Anchen de Jager, Kaylin Viljoen, Margo Steyn en Luha Kotze. Agter: Ninke Mocké, Tanika Ludik, Janike van der Vyver, Mev. Riandi van Rooyen, Lemé Badenhorst en Mia Mans.









