Laerskool Hennopspark o.12 netbalspan gekroon as die Gauteng Kampioen
ADVERTISEMENT
𝗚𝗔𝗨𝗧𝗘𝗡𝗚 𝗢/𝟭𝟮 𝗞𝗔𝗠𝗣𝗜𝗢𝗘𝗡𝗘! Laerskool Hennopspark o/12-span het hul stempel afgedruk tussen 19 deelnemende skole – 6 uit 6 oorwinnings in die groepsfase, gevolg deur oorwinnings teen Laerskool Randhart (kwartfinaal), Laerskool Fairlands (semi-finaal) en uiteindelik Laerskool Garsfontein in die finaal! Wat ’n ongelooflike prestasie – ons is trots op elke speler en afrigter!
![]()










