Hoërskool Dinamika spog met hul Gauteng netbalspelers
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dinamika spog met hul Gauteng netbalspelers! Baie geluk aan die volgende leerders vir hulle puik prestasie.

Tayla Vorster, Minieke van Heerden, Keira Niesbet, Kayla Venancio, Sanele Ndlovu en Mckayla Kock.









