Primêre Skool Jordania/Witteberg Rugbytoernooi van 2022 was ń groot sukses
ADVERTISEMENT
Die Jordania/Witteberg Rugbytoernooi van 2022 was ń groot sukses. Baie dankie aan al die deelnemende skole. Geluk aan die wenners! Primêre Skool Jordania 0.11A Rugby, was die wenners van die 6de Jordania/Witteberg Rugbytoernooi wat gehou is op 17-19 Maart 2022. 7 Besoekende skole met 320 seuns wat die afgelope toernooi geniet het!
Hulle was: Universitas (Bloemfontein)Standerton,Lichtenburg,Protearif (Krugersdorp),Fichardtpark (Bloemfontein),Vaalpark (Sasolburg) Welkom Volkskool. Die uitslae was soos volg:
o.11
- 1 – Jordania
- 2 -Standerton
- 3 -Universitas
o.13
- 1 -Universitas
- 2 -Protearif
- 3 -Vaalpark

Voor: v.l.n.r – Willie Uÿs, Heino Bruwer, Vincent Stadhouer, Lian van Huyssteen, Ewan Sartain & Johanno Strydom.
Agter: Pierre Bosman, Ruben Störbeck, Juan du Toit, AJ Beukes, Janco Jooste (Kaptein), Matthias van Heerden, Mehan Strydom, Stian van Vuuren, Freek v/d Berg, Daniël de Beer, Jandré Esterhuizen, Kamohelo Mofokeng.
Afrigters: Mnre. Pieter Roos & Ruan Wessels.









