Hoërskool Randburg swemmer swem aan die CGA Course Senior Swem Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Megan Kleynhans het deelgeneem aan die CGA Short Course Senior Swem Kampioenskappe wat gehou vanaf 23 tot 25 Augustus 2024.
Megan behaal ‘n 1ste plek in die 800m vryslag vir dogters onder 14, sy behaal ook ‘n 3rde plek in die 200m IM ( Individual Medley) vir dogters onder 14.

Megan Kleynhans









