Hoërskool Overvaal swemmer neem deel aan die SSA Regional Level 2-kompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overvaal wens Ayden van Wyk sterkte toe wat van 29 Maart tot 1 April 2026 aan die SSA Regional Level 2-kompetisie gaan deelneem. Hierdie kompetisie strek oor vier dae, waartydens Ayden in ’n indrukwekkende 14 items gaan meeding. Ons is ongelooflik trots op jou en wens jou alle sukses toe. Hou aan om jou beste te gee en geniet elke oomblik!










