Die ware betekenis van paasfees leef in die leerders van Laerskool Middelburg
ADVERTISEMENT
Juffrou Mechelle van Laerskool Middelburg het die afgelope paar dae met ons juniors gesels oor Paasfees.
Sy het ‘n kort storie vertel van hoe sy op die paashaas afgekom het en hom moes troos want hy het gehoor Paasfees gaan glad nie oor hom nie. Die maats was baie oulik en kon hom mooi verduidelik waaroor dit REGTIG gaan!












