Slot van die Paarl vier paasfees
ADVERTISEMENT
Laerskool Slot van die Paarl Natuurmiere maats het Vrydag vreeslik geniet. Die grondslagfase het oulike Paashaas koppies gemaak terwyl die seniors hul eie paaskolwyntjie versier het!