Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmers skitter aan die Neptunes Gala
ADVERTISEMENT
Die Neptunes-Gala het plaasgevind op 26-28 November te Bloemfontein. Leerlinge van Bethlehem Voortrekker Hoërskool en lede van die Bethseals-Swemclub het aan bogenoemde gala deelgeneem. Die leerder het baie goed presteer en vir Level 2 en 3 gekwalifiseer. Die volgende medaljes is verower tydens die gala.
- Jaden Maritz: 3x goud;3x silver;1x brons
- Gaby Bishop: 1x Silver
- WJ Kruger: 2x Brons
Ons is baie trots op ons swemmers !!

Gaby Bishop

Jayden Maritz

WJ Kruger









