Hoërskool Driehoek leerder kwalifiseer vir die CrossFit Games Kwartfinaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Driehoek se Jordan Furno wat gekwalifiseer het vir die CrossFit Games Ouderdomsgroep Kwartfinaal! Dis ’n massiewe prestasie, aangesien net ’n klein persentasie atlete deur die Open vorder na hierdie vlak — en in 2026 beweeg slegs die top-atlete aan na die volgende fases van die kompetisie! Ons is HOEKIE-trots op jou!!










