Hoërskool Framesby swemmers neem deel aan die Pearson Prestige Gala
ADVERTISEMENT
Pearson Prestige Gala
Op Maandag, 3 Maart 2025, het nege van Hoërskool Framesby leerders met trots aan die Pearson Prestige Gala deelgeneem.
![]()
Dit was ‘n wonderlike ervaring, en ons swemmers het dit vreeslik geniet!
Deelnemers:
• Mia Strydom
• Karli de Beer
• Charl Geissler
• Carl Andrews
• Jaco Strydom
• Luhann Sprong
• Janco Meyer
• Liam Cloete
• Morgan Daniel
Uitstaande Prestasies:
• Carl Andrews – 2de plek in 100m Rugslag en 50m Vryslag
• Daniel Morgan– 3de plek in 50m Vlinderslag, Rugslag en Vryslag
• Luhann Sprong – 3de plek in 50m Rugslag
Seuns-aflosspan:
• 2de plek – 4x50m Vryslag Aflos
• 3de plek – 4x50m Medley Aflos










