Laerskool Outeniqua swem prestasie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al die swemmers van Hoërskool Outeniqua wat deelgeneem het aan die Tuinroete, Senior Laerskole-gala. Ons Outies het uitstekend gevaar en die gala gewen met ‘n indrukwekkende totaal van 1134 punte.










