Hoërskool Framesby swem uitslae
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Framesby se swem uitslae:
OOS-KAAP PROEWE LIGA
Daar het 20 swemmers aan die Oos-Kaap Proewe Liga-gala die afgelope naweek deelgeneem.
Die volgende leerders het ‘n persoonlike beste tyd in een of meer items geswem:
– Hanré Vermaak
– Christiaan Theron
– Jaco Strydom
– Luhann Sprong
– Jemima Oosthuizen
– Charl Geissler
– Ethan Els
– Karli de Beer
– Liam Cloete
– Mia Strydom
– Minette van Zyl
– Carl Andrews
Die volgende leerders behaal ook die volgende posisie in die onderskeie items en
ouderdomsgroepe:
Mia Strydom
– 2de in die 200m vryslag
– 3de in 50m vlinderslag
Minette van Zyl
2de in die:
– 50m vlinderslag
– 50m rugslag
– 200m vryslag
3de in die:
– 100m vryslag
– 50m borsslag
– 50m vlinderslag
– Elmé Vermaak
– 2de in die 200m vryslag
Carl Andrews
– 1ste in die 200m vryslag
– 2de in 100m rugslag
– 3de in die 50m rugslag
Ocean -Reeks
Carl Andrews het ook Sondag in die Ocean-Reeks deelgeneem. Hy swem ‘n 1ste plek los in die 1km, in die ouderdomsgroep 14 – 39. Kaitlynne Horne het ook in hierdie Ocean-Reeks deelgeneem en is algeheel 1ste in die 3km resies. Baie geluk aan al ons swemmers met pragtige resultate. Ons waardeer julle tyd en opoffering.
Oos-Kaap Skole Swem Kampioenskappe
Die volgende leerders is gekies om aan die Oos-Kaap Skole swemkampioenskappe op 22 Februarie 2025 deel te neem.
• Karli De Beer
• Lienke Els
• Mia Strydom
• Minette van Zyl
• Elmé Vermaak
Jessica Chandler
• Jemima Oosthuizen
• Carl R Andrews
• Liam N Cloete
• Ethan Els
• Charl Geissler
• Luhann Sprong
• Jacob S Strydom
• Christiaan Theron
• Hanré Vermaak
• Berto Conradie
• Janco Meyer
Baie geluk aan hierdie leerders en sterkte met die kampioenskappe.













