Laerskool Eversdal se o.12A- en o.13A-netbalspanne is aan die brand
ADVERTISEMENT
Laerskool Eversdal se o.12A- en o.13A-netbalspanne is aan die brand!! Eversdal se o.12A-netbalspan is tweede in die Wes-Kaap Skoleliga Kampioenskappe en hulle o.13A-netbalspan beklink die eerste posisie in die Wes-Kaap Skoleliga Kampioenskappe. Beide spanne sal in Julie aan die Skoleliga Kampioenskappe in Polokwane deelneem.












