Laerskool Eversdal atlete verwerf WP-kleure in landloop
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Nina Kotzé (o.13) en Liam Swart (o.9) leerders van Laerskool Eversdal wat verlede Saterdag WP-kleure vir landloop ontvang het. Mnr. William Immelman (afrigter) en Mnr. Gys Burger (Skoolhoof).










