Laerskool Hennopspark swemmer skitter in die water
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Chenique Kooi van Laerskool Hennopspark, wat haar stempel afgedruk het by die SANJ!
- 50m Borsslag: 6de algeheel
- 100m Borsslag: 8ste algeheel
- 200m Borsslag: 13de algeheel
- 200m IM: 29ste
- 50m Vlinderslag: 31ste
Ons is ongelooflik trots op jou harde werk en deursettingsvermoë, Chenique! Hennops streef hoog!
![]()










