Hoërskool Durbanville swemmer presteer puik by die SA Naionale Junior Swemkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Anna Horn van Hoërskool Durbanville wat drie goue medaljes by die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior Swemkampioenskappe (SANJ) ingepalm het. Anna neem goud in die 50m, 100m en 200m Borsslag vir dogters 13-jaar oud. Baie geluk Anna, ons is baie trots of jou!










