Hoërskool Witteberg karateka behaal merkwaardige prestasie
ADVERTISEMENT
Hanré Dreyer het Saterdag, 8 Februarie, ‘n merkwaardige prestasie behaal tydens die JKS (Japan Karate Shotofederation) Suid-Afrika se Nasionale Seminaar in Pretoria. Tydens hierdie gesogte geleentheid is die JKS Bushido-trofee aan hom toegeken – die hoogste erkenning wat JKS aan enige karateka kan toeken. Hoërskool Witteberg is trots op jou, Hanré!

Hanre Bushido trofee









