Laerskool Eversdal atleet verwerf WP-kleure in Tweekamp
ADVERTISEMENT
Ewan Kriel het hierdie jaar WP-kleure in Tweekamp verwerf toe hy as deel van die WP-span by die SA’s in Maart 2025 deelgeneem het. Hy het ook Wes-Kaap-kleure in Biathle ontvang nadat hy die Wes-Kaapspan by die SA-byeenkoms in Oktober 2025 verteenwoordig het. Laerskool Eversdal is ongelooflik trots op jou prestasies, Ewan!
![]()










