Hoërskool Punt Tweekamp atlete kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Punt leerders het gekwalifiseer om op 21 en 22 Maart Eden te verteenwoordig by die SA Kampioenskappe in Oudtshoorn.
- Ewald Swanepoel
- Lian Cilliers
- John-Daniel Minnie
- Joe Alberts
- Hanru Kuun
- Melissa Kuun
Van links na regs: Ewald Swanepoel, Lian Cilliers, John-Daniel Minnie, Joe Alberts, Hanru Kuun, Melissa Kuun










