Leerder van Hugenote Laerskool word as Junior Victor Ludorum aangewys
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op Reynhardt Grobler wat tydens die onlangse Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms op Oudtshoorn as Junior Victor Ludorum aangewys is. Hy het ook ‘n goue medalje in die o.11-ouderdomsgroep verower.
![]()










