SA Tweekamp uitslae vir Pomario Onafhanklike Skool
ADVERTISEMENT
5 Leerders van Pomario Onafhanklike Skool het die afgelope naweek aan die SA Tweekamp deelgeneem. Hulle resultate is as volg, v.l.n.r.:
- Jacy Brand 45ste van 73
- Inge Brand 39ste van 79
- Liam Brand 14de van 39
- Antru Esterhuizen 30ste van 59
- Zané Esterhuizen 6de van 59










