Hoërskool Driehoek redenaar deur na die Nasionale Finale rondte
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jowan Kemp (gr. 8) van Hoërskool Driehoek wat deurgedring het na die nasionale finale rondte van die ATKV-redenaars. Hy is gekies vir die voorbereide en onvoorbereide kategorie.










