Die Hoërskool Wonderboom leerder presteer by die Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Die Wonnies is ongelooflik trots op Elana Booysen, wat uitblink by die Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod se streeksuitdunne!
Met haar passie en talent het sy die volgende uitsonderlike prestasies behaal:
- Redenaars – A+
- Poetry – A+
- Poësie – A+
- Gedramatiseerde Poësie – A+
Met hierdie indrukwekkende uitslae dring Elana deur na die Provinsiale Rondte wat reeds hierdie naweek plaasvind.









