Primêre Skool Naudeville leerder vaar uitstekend aan die Kroonstad Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville musikant Klara Rheeder het op 14 Augustus aan die Kroonstad Eisteddfod deelgeneem. Sy het ‘n A gekry vir klavierspel. Welgedaan ons is trots op jou.
![]()










