Laerskool Bastion leerder ontvang ‘n trofee van die Playhouse Teater Toneelfees
ADVERTISEMENT
By die Playhouse Teater Toneelfees het Kayla van Rensburg die trofee gewen as beste ondersteunende aktrise vir haar rol as Gesiggie in Laerskool Bastion se produksie, Die Mislukte Fee.
![]()










