Laerskool Fontainebleau kondig hoofleiers vir 2026
ADVERTISEMENT
Dit is vir ons ‘n groot voorreg om Laerskool Fontainebleau se nuwe hoofleiers vir 2026 aan te kondig! Hierdie leerders is gekies vir hul toewyding, verantwoordelikheid en leierskap. Ons weet dat hulle ‘n inspirerende voorbeeld vir hul mede-leerders gaan wees en Fonties se waardes met trots sal uitleef.














