Hoërskool Centurion se Netbal -Pretdag was ‘n fees
ADVERTISEMENT
Vandag se Net-Pretdag was ‘n fees!
Daar was 14 spanne wat aan dié dag op Hoërskool Centurion se netbalbane deelgeneem het en almal het Vrouedag geniet. Dankie aan me. Nicolette Fourie, die Woeries se netbalorganiseerder, sowel as me. Malika Brown en me. Lianza Burger wat van vroeg af hard gewerk het. Dankie aan Living Ball Sport vir die wedstrydballe.
















