Hoërskool Bergvlam Skuts
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Vlammies wat puik presteer het op die skietbaan te Bethal. Hier volg die skuts se posisies in Mpumalanga:
O.21:
- Meghan Swart 2de
![]()
- Janel van Wyk 5de
![]()
- Tamryn Truter 12de
- Mynhard Stassen 18de
- Armand van der Linden 25ste
- Xavier Kuhn 28ste
O.16:
- Dandrè Sickers 6de
- Xander van Niekerk 41ste
- Israad Bellim 51ste
- Ethan Blake 60ste
- Elani Botha 57ste
O.14:
- Zander Erasmus 5de
- Johan Oosthuyzen 39ste










