‘n Besonder goeie naweek vir Hoërskool Rustenburg boogskietspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hoërskool Rustenburg-boogskietspan met ‘n besondere goeie naweek te Wesvalia. Christan Schoombie kom algeheel 1ste by die seuns en Michael Matthee kom 5de in die seunsafdeling. In die dogtersafdeling kom Melandie Swart algeheel 3de en Richelle Deysel 4de. Uit 294 skuts kom Christan Schoombie algeheel 2de en Melandie Swart algeheel 10de.










