Laerskool Bastion boog skut verwerf sy nasionale kleure
ADVERTISEMENT
Laerskool Bastion leerder Morné Swanepoel het tydens die Septembervakansie deelgeneem aan die Boogskiet SANIFAA 3D Nasionale Kampioenskappe. Hy het ’n tweede plek behaal in die klas CMBB-C (Cub Male Bare Bow-Compound). Sodoende het hy sy nasionale kleure in hierdie kategorie behaal.
![]()









