Laerskool Postmasburg ruiter skitter aan Die Groot SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Postmasburg ruiter Janlo Bakkes het vir die eerste keer deelgeneem aan Die Groot SA Kampioenskappe te Bloemfontein en het in die volgende klasse deelgeneem:
- 12jr en onder Plesierperd Performance
- 12jr en onder Plesierperd Equitation
- 14 jr en onder Natuurlike maanhaar en stert Performance
- 14 jr en onder Natuurlike maanhaar en stert Equitation
Hy het so lekker gery en skoon klasse gehad in elkeen, wat bitter groot en vol klasse was. Hy het dit baie geniet! Dit was ‘n plesier om die man in die baan te sien!
![]()
Skoolnuus in jou area word met trots geborg deur CC Steelworks & Mining Supplies.
![]()










