Laerskool Eureka ruiter presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Laerskool Eureka se Zö-Phia het aan die KEC Thunder Cup (Perdry) op 18–19 Oktober deelgeneem en uitstekend presteer!
- 1ste plek – Recreational Walk-Trot Test 1 (Lead Rein)
- 1ste plek – Recreational Walk-Trot Test 2 (Lead Rein)
Wat ’n fantastiese prestasie! Ons is baie trots op jou, Zö-Phia!
![]()










