Laerskool Wonderboom gholf A-span presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Wonderboom gholf A-span wat deurgedring het na die finaal van die Interprovinsiale Gholfkampioenskappe wat op 1 en 2 Desember plaasvind. Ons is ongelooflik trots op hierdie vier spelers wat die Wonnies se naam met trots uitdra:
Connor Nolan
Rhuardt Kotze
Kian Roberts
Righardt de Klerk
Sterkte manne, ons staan agter julle al die pad!
![]()










