Laerskool Orion Gholf eindig algeheel 2de in die Super 12
ADVERTISEMENT
Laerskool Orion eindig algeheel 2de in die Super 12. Ons Orie-gholfers het op Vrydag, 3 Oktober by Sun City aan die Super 12-byeenkoms deelgeneem en uiters goed gevaar!
- Dogters individuele IPS: Alana Joubert 3de
- IPS dogters span: 2de
- Dogters individuele Zero: Alana Joubert 2de
- Dogters Zero span: 1ste
- A-span Zero: 2de
Hulle het uitstekende spel en ware Orie-gees getoon! Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle.










